Dans vir trompoppies
2006-05-11
DIE primêre skool William Lloyd se Drum Majorettes gaan van 1 tot 8 Julie vanjaar aan SADMA se nasionale kampioenskappe in Pretoria deelneem.
Op 20 Mei hou die ouers ’n dans in die Gemeenskapsaal waar die Elginaires die musiek sal maak, om fondse in te samel. Toegang is R50.
Kontak André (072 423 1826) of Malcolm (072 411 1086) vir besprekings en kaartjies.
More
News
|