Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie kan stories vertel?

Wie kan stories vertel?
 
2006-05-11


DAAR word gesoek na staaltjies oor die Paarl wat dateer uit die jare voor 1950.

Die Drakenstein Munisipaliteit, in samewerking met die biblioteekdienste, museums, De Poort en HOP-kantoor, wil dit gebruik vir Erfenisdag, 24 September.

Die gedagte is dat belangstellendes hul storie, staaltjie, spookstorie, liegstorie, of wat nog, vooraf aan die organiseerders vertel.

Mense wat belang stel, kan Denise skakel by 862-5127, of Catherine by 872-3441.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za