Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Eisteddfod begin

Eisteddfod begin
 
2006-05-11


DIE Paarlvallei Eisteddfod begin eersdaags met die koorafdeling.

Vanaf 15 tot 17 Mei tree kore om 19:00 by Laerskool Noord-Eind op.

Vanaf 15 tot 23 Mei word Voordrag in Afrikaans en Engels vir grade 1 tot 12 in die Frank Pietersen Musieksentrum beoordeel.

Vanaf 22 tot 24 Mei word Nasionale Danse om 19:00 in die Polisiekollegesaal beoordeel en op 26 en 27 Mei die ballet-afdeling.

Vir navrae, kontak Broidy Ortell by die Musieksentrum by 872-2123/4 of 083-522-8080.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za