Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesoek: beste sakelui

Gesoek: beste sakelui
 
2006-05-11


DIE Paarl Sakeman van die Jaar word tydens ‘n dinee op 6 Junie aangewys deur die Paarl Sakekamer. Die kompetisie bevorder entrepreneurskap en ‘n sukseskultuur asook ‘n diensgeoriënteerde sakesektor. Inskrywings sluit op 23 Mei.

Alle plaaslike diens, handels- of nywerheidsondernemings wat ‘n produk of ‘n diens lewer, kan deelneem.

Deelnemers moet ‘n volledige uiteensetting gee van hul besigheid gemeet aan prestasie (groei in omset/wins, werkskepping, markaandeel en innovering). Ook van belang is die sukses as sakeleier (kliëntediens, visie/missie, personeelbeleid, bestuur, bemarking) en gemeenskapsbetrokkenheid.

Vir navrae, kontak Ritz de la Bat 860-1240 of Jaco Kruger 872-9504. Stuur inskrywings na Posbus 484, Paarl 7620 of opportun @mweb.co.za.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za