Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Geen Curriebeker vir Kavaliers

Geen Curriebeker vir Kavaliers
 
2006-05-11


DIE Boland Kavaliers se droom om vanjaar in die Curriebeker-kompetisie te speel, is aan skerwe ná hul 50-47 nederlaag teen die Grens Bulldogs verlede naweek.

Die Kavaliers het teen rustyd die hef redelik goed in die hand gehad toe hulle met 30-18 voorgeloop het.

Die tuisspan het egter goed teruggeveg en danksy sy agsteman, Blackie Swart, die wendrie gedruk nadat die speeltyd reeds verstreke was.

Die Boland is tans in die sewende posisie op die Vodacom-punteleer met 33 punte ná 12 wedstryde.

Die Kavaliers pak Saterdag die WP op Nuweland.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za