Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Slimkop

Slimkop
 
2005-04-14


Monray Pretorius, skrander graad sewe leerling by Wellington Primźr, is onlangs onder 24 graad sewes in die provinsie aangewys as die wenner van ‘n hoėrskoolstudiebeurs via die Khanya-skolerekenaarprojek.

Dit is uitgeloof deur die Make a Difference (Mad) projek wat ondersteun word deur onder andere oud-Springbok Francois Pienaar.

Die geleentheid was ook premier Ebrahim Rasool, Wes-Kaapse onderwysminister Cameron Dugmore en skoolhoof Collen Moses.

Volgens Monray wil hy graag eendag 'n chemiese ingenieur word, maar het nog nie besluit by watter hoėrskool hy wil studeer nie.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za