Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Flinkdink vir hoėrskoolleerders

Flinkdink vir hoėrskoolleerders
 
2006-05-18


DIE Paarl ATKV-damestak hou Dinsdag 23 Mei om 19:00 ’n flinkdink-kompetisie vir hoėrskoolleerders in die ouditorium van Hoėrskool Gimnasium.

Alle belangstellende persone word genooi na hierdie opwindende geleentheid. Toegang is R10 (kinders R5) by die deur.

Die kontakpersone is Edith Venter (082-937-9815) of Maretha Carpenter (083-738-6055). Kom deel in die pret en wen dalk ’n prys.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za