Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Konsert by Mooikelder

Konsert by Mooikelder
 
2006-05-18


’n KONSERT word Sondag om 17:00 in die Mooikelder Herehuis (Agter-Paarl pad - langs Boland Kelder) gehou.

Die kunstenaars wat optree, is Lize Janse van Vuuren (fluit), Leonard Heydenrych (fluit) en Olive Sandilands (klavier).

Hulle bied ook ’n uitstalling en verkoping van handgemaakte Egip-tiese ware aan wat ook Sondag begin en tot volgende Saterdag aanhou.

Navrae by Adri, tel 869-8787 of 082-749-8936.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za