Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


In hegtenis

In hegtenis
 
2006-05-18


’n AGTTIENJARIGE is in hegtenis geneem nadat ’n man Sondagoggend aan messteke in die rug en bors dood is.

Die voorval het Saterdagaand in Bontebokstraat, Chicago, plaasgevind, nadat twee mans, Reagan Raubenheimer (39) en Jonathan Steenevelt (18), na bewering oor ’n vrou gestry het.

Reagan is twee keer gesteek en is na die Paarl Hospitaal geneem.

Hy het Sondagoggend aan sy beserings beswyk.

Jonathan is in verband met die voorval in hegtenis geneem en het
Maandagoggend in die Paarlse Landdroshof verskyn.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za