Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Motorwassers vas

Motorwassers vas
 
2006-05-18


SES onwettige motorwassers is verlede naweek in hegtenis geneem op Jan Phillipsplein in die Paarl, vir handel dryf sonder ’n munisipale permit.

’n Woordvoerder van die polisie het gesê dat hulle tans ook ’n doelbewuste poging aanwend om toe te slaan op diegene wat handel dryf sonder permitte.

Sy het gesê dat hulle daagliks talle klagtes van die publiek ontvang wat deur dié mense lastig geval en geïntimideer word deurdat hulle juweliersware, vrugte en parfuum in die strate probeer verkwansel.

Die ses motorwassers is elk met R150 beboet voordat hulle vrygelaat is.

Die polisie wil graag ’n beroep op die publiek doen om nie die onwettige gedrag in die middedorp te ondersteun nie.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za