Bril gevind?
2006-05-18
HET u dalk ’n bril in u wit Tazz gevind?
Vrydagaand 12 April om 19:45 het ek per ongeluk in die verkeerde motor geklim voor Gaffson Slaghuis in Klein Drakensteinweg, Paarl.
Toe ek besef dit is nie my motor nie, is ek vinnig daaruit - blykbaar sonder my bril. Kontak my by 082-436-6260.
Marco Britz
More
News
|