Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Koorlede

Koorlede
 
2006-05-25


DIE Wynlandkoor gaan op 20 Au-gustus vanjaar, in samewerking met die nuwe Apostoliese Koor, ’n “Songs of Praise” in die Toringkerk Paarl, aanbied.

Ten einde soveel moontlik koorsangers vanuit die Paarl en omgewing te betrek, kan belangstellendes Hennie kontak by 082-562-9205 vir ’n oudisie.

Koorliefhebbers wat nie gaan sing nie, moet solank hierdie datum in hulle dagboeke aanteken sodat hierdie geleentheid nie gemis word nie.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za