Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tien dae van gebed

Tien dae van gebed
 
2006-05-25


TIEN dae van gebed waarna die gemeenskap genooi word, begin vandag in die Marthasaal, Wellington.

Van 08:00 vanoggend tot 08:00 op 4 Junie sal individue, gesinne, vriende, gebedsgroepe, selgroepe, kerke en besighede gaan om tyd aan gebed en aanbidding af te staan.

Daar sal 240 uur van aanbidding wees.

Vir navrae kan die plaaslike kerke of Transformations Africa by 873-6523 of 084-257-1010 gekontak word.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za