Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Million Leaders Mandate

Million Leaders Mandate
 
2006-05-25


’n SEMINAAR, Million Leaders Mandate, word Saterdag 3 Junie in die Paarl Polisiekollege aangebied.

Christene word genooi na die geleentheid wat van 08:15 tot 17:00 duur.

Van die onderwerpe is The Life You Were Meant to Live, How Leaders Pray, Discovering Your Spiritual Gifts en How to Grow a Leader.

Bespreek voor of op 31 Mei. Bydrae is R30 (werkboek en verversings ingesluit).

Vir meer inligting, skakel Elize Kriel by 872-7595.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za