Zanne Stapelberg in konsert
2006-05-25
’n KONSERT, ‘Best of both worlds’, word Sondag om 17:00 in die Goodnow-saal op Wellington aangebied.
Beleef die opwindende sopraan Zanne Stapelberg in die intieme ouditorium van die Goodnow, saam met Stefan Lombard (klavier) en Piet de Beer (viool).
Kaartjies (by die deur) is R60 vir volwassenes en R30 vir studente en skoliere. CPUT studente woon die konsert gratis by.
Geniet ’n glasie wyn nà die tyd. Vir meer inligting, skakel Dalene by 873-1278.
More
News
|