Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiekaand met kore

Musiekaand met kore
 
2006-05-25


’n MUSIEKAAND met die kore van Hoër Meisieskool Paarl word vanaand by Huis Vergenoegd 19:15 aangebied in die C Blok Kapel.

Toegang is R20 ten bedrae van die Verpleegsorgfonds. Leerlinge van HMS tree op onder leiding van Louna Stofberg.

Vir navrae, kontak Lydia Corbett by 870-3304.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za