Poppekas in die Ou Meul
2006-05-25
’n POPPEKAS, Die Goue Eier, word Saterdag 3 Junie om 11:00 in die Ou Meulteater in die Paarl aangebied.
Dit word gedoen deur die Loud Lemon Groep, as deel van die ‘Red die Ou Meul’-projek.
Hilda van Lill, Ilse Sitzer en Nicole Arendse sal Saterdag optree.
Kaartjies is R15 (R20 vir volwassenes) by die deur.
Skakel 084-507-0800 vir navrae.
More
News
|