Wen groot met poësiekompetisie
2006-06-01
DIE Afrikaanse Taalmuseum nooi alle graad 11- en 12-leerders uit om gedigte in te stuur vir ’n poësie-kompetisie. Die wenner ontvang ’n prys van R1000.
Inskrywingsvorms kan verkry word by Die Afrikaanse Taalmuseum, Pastorielaan 11, Paarl. Navrae kan gerig word aan Catherine Snel by 872-3441.
Jy kan gedigte ook e-pos na hgm@taalmuseum.co.za, of pos na Posbus 498, Paarl, 7620.
Die sluitingsdatum is 30 Junie.
More
News
|