Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Moenie kyk nie, bid

Moenie kyk nie, bid
 
2006-06-01


MET ’n media-vas word Christene aangemoedig om vir twee weke, van 4 tot 18 Junie, nie televisie te kyk nie. Ook flieks en ander vermaak word vermy.

Volgens organiseerder ds Jannie Pelser, verteenwoordig dit nie ’n boikotaksie nie, maar word gedurende dié twee weke voorbidding gedoen vir die belangrike taak van die media.

Die Jesus Projek stel voor dat daar in plaaslike gemeenskappe Jesus Marse gehou sal word op 17 Junie.

Die Jesus Projek se media-vas vorm deel van Transformasie Afrika se 90 dae van aksie-program wat die wêreldwye gebedsbyeenkomste op 4 Junie opvolg.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za