Pret met blomme en loof by blommeklub
2006-06-01
FEESTELIKE blomontwerpe word Dinsdagaand in die NG Kerksaal, Denneburg, ten toon gestel.
Met “partytjie-pret” sal lede van die Paarl Blommeklub hul slag wys met blomme, loof en enigiets tot hul beskikking. Geniet die kreatiwiteit en ’n koppie tee dié aand vanaf 19:00 in die NG kerksaal in Kotzestraat, nooi die organiseerders.
Navrae by 872-6864 of 872-5171.
More
News
|