Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington museum hou jaarvergadering

Wellington museum hou jaarvergadering
 
2006-06-01


DIE jaarvergadering van die Wellington museum vind plaas om 19:00 op Donderdag 8 Junie.

Die geleentheidspreker is Hans Fransen, met die onderwerp “Dorpe van die Kaap”.

’n Nuwe bestuur sal dan verkies word voordat die aand met verversings afgesluit sal word.

Bevestig bywoning by Isadene Pienaar, teen môre by 873-4873 en 082-953-2322.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za