Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pinksterfees in Toringkerk

Pinksterfees in Toringkerk
 
2006-06-01


PAARL sluit die Pinksterweek Sondag om 19:00 af met ’n stemmingsprogram in die Toringkerk.

Matildie Thom (sopraan) en Minette du Toit-Pearce (mezzo-sopraan), saam met Elmien Thom (orrel en klavier) en Maryke en Elmientjie Thom (viool) sal vir die musiek sorg, terwyl Johann Nel voorlesings sal doen.

Die tema van die aand is “Die Here is my herder”.

Die konsert is gratis, terwyl ’n kollekte ten bate van die Bowy-huis vir vigs-wesies opgeneem sal word.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za