Van Wyk Louw lesings
2006-06-01
TWEE lesings oor NP van Wyk Louw word Vrydag 9 Junie by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl aangebied.
Om 12:00 gesels Wium van Zyl oor Germanicus en die Nuwe Suid-Afrika en om 12:45 bespreek Lucas Malan Twee vroeë liefdesgedigte van Van Wyk Louw.
Die lesings vorm deel van die Van Wyk Louw-toer, ter herdenking aan dié skrywer wat 100 jaar gelede, op 11 Junie 1906, gebore is.
Beperkte kaartjies is beskikbaar. en moet vooraf bespreek word by 872-3441.
More
News
|