Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Museum huldig Frans Malan

Museum huldig Frans Malan
 
2006-06-08


DIE jaarvergadering van die Wellington museum vind vanaand plaas om 19:00.

Hans Fransen is die spreker met die onderwerp “Dorpe van die Kaap”.

’n Plaket ter ere van wyle Frans Malan, die voormalige Wellington museumkurator, sal by die geleentheid onthul word.

’n Nuwe bestuur sal dan verkies word voordat die aand met verversings afgesluit word.

Navrae by Isadene Pienaar by 873-4873 en 082-953-2322.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za