Winterbal
2006-06-08
DIE Paarl Tennisklub hou Saterdag ’n semi-formele winterbal in die Paarlse stadsaal.
Kaartjies is R200 per paar en sluit ’n driegang-maaltyd in.
Skakel Johnnie (083-302-5440) of Christine (082-828-5376) vir kaartjies, of e-pos christine@awk.co.za.
More
News
|