Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Van Wyk Louw-lesings in die Taalmuseum

Van Wyk Louw-lesings in die Taalmuseum
 
2006-06-08


TWEE lesings oor die bekende skrywer, NP van Wyk Louw, word môre by die Afrikaanse Taalmusuem in die Paarl aangebied.

Om 12:00 gesels Wium van Zyl oor Germanicus en die Nuwe Suid-AFrika en om 12:45 bespreek Lucas Malan twee vroeë liefdesgedigte van Van Wyk Louw.

Die lesings vorm deel van die Van Wyk Louw-toer, ter herdenking aan dié skrywer en digter wat vanjaar 100 jaar gelede, op 11 Junie 1906, gebore is.

Beperte kaartjies is beskikbaar en moet vooraf bespreek word by 872-3441.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za