Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bestudeer grond

Bestudeer grond
 
2006-06-08


DIE Volhoubare Vrugte en Wingerd Studiegroep se tweede vergadering van die seisoen word op Maandag 19 Junie om 14:00 by die opleidingsentrum te Elsenburg gehou.

Die onderwerp is: Volhoubare grondbestuur: metodes om grondvrugbaarheid te verhoog. Dit word aangebied deur dr Jan Jacobs. Hy het ’n PhD in Mikrobiologie en het sy MBA aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf.

Hy het vyftien jaar ondervinding in die wingerd- en wynbedryf en het sy kennis verbreed deur die bywoning van verskeie internasionale werkswinkels en kongresse rakende biologiese- en organiese boerderypraktyke.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za