Gesondheidswerkers se name gesoek
2006-06-08
DIE Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit soek gesondheidswerkers op plase se name.
'n Beroep is op alle plaasboere of bestuurders in die Drakenstein- en Stellenbosch-area om die gesondheidswerkers se name deur te gee aan Myrtle Williams, streekbestuurder by Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit, Paarl by tel 871-1001 of faks 872-1277.
Die name van hul nuwe gesondheidswerkers wat TB Dots-opleiding moet bywoon, word ook gesoek.
Die noodhulpsertifikate van die Lay Health Workers (LHW) het verval en moet so gou moontlik hernu word.
More
News
|