Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Margaret Stuart in Meulteater

Margaret Stuart in Meulteater
 
2005-04-14


PLAASLIKE sangerers Margaret Stuart se vertoning, ‘Song of the Sparrow’, kan op 28 en 29 April om 20:00 in die Ou Meulteater in die Paarl gehoor word.

Dit bestaan uit Engelse vertalings en verwerkings van die musiek van Edith Piaf waarmee daar veral gepoog word om Piaf se musiek meer kommersieel aanvaarbaar te maak.

Kaartjies vir die 28ste is R20 elk en vir die 29ste is R60 elk en sluit ’n kaas-en-wyn vingerete in vanaf 19:30.

Bespreek by Print Right of koop by die deur.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za