Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jeugweek

Jeugweek
 
2006-06-15


DIE CYM van VGK Bet-El in Groenheuwel bied tot Sondag ’n jeugweek met die Tema “Each One Teach One Reach” by VGK Bet-El kerksaal.

Sessies begin saans om 19:00. Maandag is daar ’n paneelbespreking oor satanisme en Dinsdag word daar gesels oor ‘Die invloed van musiek en dwelms op jongmense’. ’n DVD, “They sold their souls for Rock & Roll”, word ook vertoon.

Vandag is daar ’n debat, “Is kerkklere rêrig nodig om hemel toe te gaan?”.

Môre word daar ’n formele feesdinee gehou. Kaartjies is by lede te kry. Saterdag is daar ’n “Mystery Drive”.

Sondag om 09:00 is daar ’n erediens en die aand om 18:00 ’n sangdiens.

Vir meer inligting, kontak Collin Booysen by 868-0600/082-670-8957 of Jacomina Alkaster by 082-992-3093.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za