Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Groot Drakenstein GPF bedrywig

Groot Drakenstein GPF bedrywig
 
2006-06-15


DIE Groot Drakenstein Gemeenskapspolisieforum bied hierdie naweek ’n jeugkamp aan by Engle’s Nest.

Kinders van Groot Drakensteinstreek sal daar meer leer oor die gevare van dwelms en alkoholmisbruik.

* Die forum hou op Dinsdag 20 Junie om 19:30 ’n vergadering by St Simon’s Kerk in Simondium. Alle belangstellendes word uitgenooi om die vergadering by te woon. Rig navrae aan insp Ferdinand Parks by 874-8000.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za