DIE oudstudente-unie van die Hoërskool Paulus Joubert in die Paarl hou Dinsdag om 19:00 ’n opvolgvergadering by die skool insake die karnaval later vanjaar.
Ouers is ook welkom.
Vir meer inligting oor die unie, skakel tel 082-202-3263 of stuur 'n e-pos aan csolomons@uwc.ac.za.