Tuinbouers nie na Kirstenbosch
2006-06-15
DIE tuinbou-uitstappie van Wellington na Kirstenbosch beoog vir Woensdag 21 Junie, is gekanselleer.
Kirstenbosch kon die tuinbouers uit Wellington weens ’n misverstand met besprekings nie akkommodeer nie.
David Davidson, ontwerper van die Suid-Afrikaanse inskrywing by die Chelsea Blommeskou in Londen, sal lede van die Wellington Tuinbouklub in Julie kom toespreek.
Die datum (ná die skoolvakansie) sal nog bevestig word. Navrae by Heather Grewar, 873-2001.
More
News
|