Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


UItdagings van depressie onder tieners

UItdagings van depressie onder tieners
 
2006-06-15


DIE depressie- en angsondersteuningsgroep vergader weer Maandag 19 Junie om 19:00 in die opleidingslokaal van Paarl MediClinic.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan mense van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, mense in hul herstelfase of gesinslede wat optree as ondersteuningsisteem.

Die onderwerp onder bespreking, is “Die uitdagings verbonde aan depressie onder tieners”.

Ouers, onderwysers en belangstellendes word genooi na die geleentheid en bywoning is gratis.

Die onderwerp sal oor twee byeenkomste hanteer word en dit word aanbeveel dat mense albei bywoon.

Die groep word gefasiliteer deur Christo Visser, Sonja Labuschagne en Adéle Brink, maatskaplike werkers in privaat praktyk.
Navrae by 872-7466.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za