Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Opdrag bevraagteken

Opdrag bevraagteken
 
2006-06-15


EK verwys na die woorde “Geen speler wat by die Boland Kavaliers gekontrakteer is, mag Saterdag vir hul klubs speel nie” (Roses oor eerste hekkie - Paarl Post 8/6). Ek is seker Boland Rugby Unie het strukture in plek om met die onderskeie klubs te kan kommunikeer anders as deur die plaaslike koerant.

So nie kan daar mos ’n rubriek begin word sodat Hawies Fourie met spelers en Boland met klubs kan kommunikeer.

Dis net opvallend dat verlede jaar toe Wellington rugbyklub op die wenpad was, daar geen soortgelyke versoeke gepubliseer was nie.Hulle sukses was 100% te danke aan hul gekeurde spelers wat baie ook vir Boland uitgedraf het.

Ons almal weet, en merk op, dat Roses United, Delicious en Darling - wat die Premierliga kompetisie aanbetref - op ’n missie van hul eie is. Ek vra net ’n vraag: Wil iemand dalk hul momentum pootjie?



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za