Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pniel Villagers behaal goeie sege

Pniel Villagers behaal goeie sege
 
2006-06-15


DIE manne van Pniel Villagers het Saterdag daarin geslaag om in ’n moeilike wegwedstryd vir Primrose 15-14 te klop.

Die besoekers kan hulself gelukkig ag dat hulle dié een gewen het, aangesien dit seker die swakste vertoning is wat hulle tot dusver dié seisoen gelewer het.

Verskeie swak opsies is uitgevoer, veral deur die agterspelers, met die gevolg dat die hele span onder druk geplaas is.

As in ag geneem word dat Pniel Villagers binne die eerste tien minute sonder moeite 10-0 voorgeloop het, dan het hulle beslis sake onnodig vir hulself bemoeilik.

Garland Alberts en Jonathan Daniels het goed vertoon.
André Moses en Eugene Francis het vir Pniel gedruk, met Les Boonzaaier wat suksesvol was met ’n strafdoel en doelskop.
Pniel Villagers speel Saterdag tuis teen Hands & Hearts.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za