Inligting oor kanker
2005-04-21
DIE Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) nooi mense uit na ’n inligtingsessie oor keelkanker en “Rook en Jou Gesondheid”.
Die sessie vind plaas op Woensdag 20 April in die Wellington Moedergemeente NG Kerksaal, Kerkstraat om 09:30. Toegang is gratis, maar plekke moet bespreek word by Mareé Lambrechts, 876-3589.
More
News
|