Vrywilligers gesoek
2005-04-21
DIE Paarl polisie soek vrywilligers wat dienste wil verrig in die ondersteuningskamer vir slagoffers.
Die dienste, sonder vergoeding, word gedurende kantoorure benodig.
Volledige opleiding sal verskaf word. Kontak kapt Jenny Ruddeck of insp Lorean Foster by 807-4000.
More
News
|