Ontmoet outeur
2006-06-22
DIE skrywer, Heather Laithwaite, is Saterdag om 10:30 by die Boekhoekie in Lady Greystraat, Paarl.
Sy gaan gesels oor haar nuwe handwerkboek, ‘Waag met Krale’.
Bevestig bywoning by Wena Bartie, 872-2851 of 082-480-6905.
More
News
|