Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
ALLE voormalige soldate van die SAKK, word genooi na ’n vergadering Sondag om 14:00 by Dalweide Primêr in Groenheuwel. Die vergadering word gereël deur ’n nuwe belangegroep. Navrae kan gerig word aan Richard Adonis by 082-666-8610.
More News