Gee name van gesondheidswerkers
2006-06-22
DIE Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit doen ’n beroep op alle plaasboere of -bestuurders om hul gesondheidswerkers se name deur te gee aan Myrtle Williams, streekbestuurder by Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit, Paarl by tel 871-1001 of faks 872-1277.
Die noodhulpsertifikate van die Lay Health Workers (LHW) het verval en moet hernu word.
Die name van nuwe gesondheidswerkers wat TB Dots-opleiding moet bywoon, word ook gesoek.
More
News
|