Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nasionale gholftoernooi vir Paarl

Nasionale gholftoernooi vir Paarl
 
2006-06-22


DIE nasionale Sages-gholftoernooi sal volgende jaar op die Boschenmeer-baan in die Paarl beslis word.

Sages-takke van oor die hele land het vanjaar in Oos-Londen saamgetrek vir die 30ste toernooi wat vanjaar ter ere aan die Sages-stigter, James (Jimmy) Simpson Gowans, gespeel is.

Die oud-rugby Springbok van die Paarl, Tiny Neethling, wat verlede jaar die President van Boland Sages was en ook op die Nasionale bestuur van Sages dien, is tydens die toernooi as die Nasionale President van Sages verkies. Hy volg André Basson van Jacaranda op.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za