Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Violets proe nog sukses

Violets proe nog sukses
 
2006-06-22


DIE wedstryd tussen Violets Rugbyklub en Atlantis het Saterdag op gelyke voet afgeskop, met albei pakke wat mekaar goed aangevat het.

Violets het egter ná die eerste kwartier vlamgevat en telkens gevaarlike aanvalle geloods om die wedstryd 17-8 te wen.

Jeff Herklaas het goeie besit in die lynstane verseker, terwyl die losskakel, Chess Theo, in die agterlyn al die gate uitgesoek het met sy skopvoet. Dit het daartoe bygedra dat Atlantis voortdurend op die agtervoet was.

Theo is dan ook as speler van die wedstryd aangewys.

Violets se twee drieë is deur Hilton Anderson en Timmy Nolan gedruk. Theo was suksesvol met beide doelskoppe en ’n strafdoel.

Violets II het 10-8 verloor terwyl die derde span 24-3 gewen het.Violets het egter ná die eerste kwartier vlamgevat en telkens gevaarlike aanvalle geloods om die wedstryd 17-8 te wen.

Jeff Herklaas het goeie besit in die lynstane verseker, terwyl die losskakel, Chess Theo, in die agterlyn al die gate uitgesoek het met sy skopvoet. Dit het daartoe bygedra dat Atlantis voortdurend op die agtervoet was.

Theo is dan ook as speler van die wedstryd aangewys.

Violets se twee drieë is deur Hilton Anderson en Timmy Nolan gedruk. Theo was suksesvol met beide doelskoppe en ’n strafdoel.
Violets II het 10-8 verloor terwyl die derde span 24-3 gewen het.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za