Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunskalender

Kunskalender
 
2006-06-29


Exhibition: Paintings by the artist Christo Coetzee are being exhibited at the gallery at Grande Provence in Franschhoek until the end of July. Also on show is an exclusive collection of old Cape Furniture.

Teaterkafee: Bea van der Vyver is vanaand by Dorpstraat op Stellenbosch. Besprekings by 886-6107.

Paarl Mall: Carina Momsen sal besoekers aan die Paarl Mall môreaand vermaak met klavierspel vanaf 19:00 tot laat.

Boekpraatjies: Die Kaapstadse skrywer, Rosemund Handler, sal Saterdag om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) oor haar nuutste roman “Madlands” gesels. Saterdag 8 Julie is Ingrid de Kok, een van ons vernaamste Engelse digters, daar om te gesels oor haar nuutste bundel gedigte “Seasonal fires.” Sy sal ook etlike verse hieruit voorlees. Skakel 882-9100 vir meer besonderhede oor die besprekings of besoek die webblad by www.proteaboekhuis.co.za.

Konsert: Marissa van Zyl en Christelle van Wyk tree Woensdag op in Zomerlust Restaurant, Paarl. Kom luister na al u ou en nuwe gunstelinge en geniet iets te ete daarby. Vir besprekings, kontak vir Marissa (083-413-0119) of Christelle (082-322-5682).

Knopskopklanke: Die mannegroep DJOssewa tree op Donderdag 20 Julie by Hoenderkop in Noorder-Paarl op.

Sanger: Ken Mullan tree op Donderdag 20 Julie om 19:30 by die Paarl Polisiekollege op. Kaartjies beskikbaar by Musiklood, Print Right, of by Birgit Loots, 082-436-7328.

Concert: International recording artist Nassiri will be at the Velodrome in Cape Town on 2 August in his “Love Sees No Color World Peace Tour”. The visually stunning concert performance will be a collaboration with South Africa’s finest choreographers, singers, dancers and musicians.

Sanger: Die bekende Juanita du Plessis is op 10 Augustus om 19:00 in die SAP Kollege se ouditorium. Kaartjies beskikbaar by Musiklood (872-3863).

Hofmeyr: Steve Hofmeyr sing op 24 Oktober om 19:30 in die Polisiekollege ouditorium in die Paarl ten bate van Laerskool Drakenstein. Kaartjies by Computicket.

Kersmark: Soek uitstallers met kwaliteit handgemaakte artikels vir ’n Kersmark van 10 tot 24 Desember by Laerskool Noord-Eind, Paarl. Aansoeke sluit 31 Julie. Kontak Heidi Kleynhans by 073-637-2016.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za