Kunsaand
2005-04-21
DIE Steeg Galery op Wellington hou môreaand ’n kunsaand met kaas en wyn en Laurinda Hofmeyr wat op die klavier speel.
Die tema van die kunswerke is reisverhale, met kunswerke deur kunstenaars Gabriël de Jongh, Amanda Kreitzer, Ewan Labuschagne, Sally Myburgh, Mariëtte van Velden en Nanna Forster-Bakkes.
Die deure open om 19:00 vir 19:30 by Die Steeg, Kerkstraat 41. Navrae by 873-0850.DIE Steeg Galery op Wellington hou môreaand ’n kunsaand met kaas en wyn en Laurinda Hofmeyr wat op die klavier speel.
Die tema van die kunswerke is reisverhale, met kunswerke deur kunstenaars Gabriël de Jongh, Amanda Kreitzer, Ewan Labuschagne, Sally Myburgh, Mariëtte van Velden en Nanna Forster-Bakkes.
Die deure open om 19:00 vir 19:30 by Die Steeg, Kerkstraat 41. Navrae by 873-0850.
More
News
|