Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man dood oor vrou

Man dood oor vrou
 
2006-06-29


地 PAARLSE man is met 地 mes doodgesteek na 地 argument oor 地 vrou.

Malawane Masixole en Patric Thabile het Saterdagaand by Lovers Lane informele woongebied in Paarl-Oos gekuier, toe Masixole na bewering vir Thabile se meisie gesoen het.

地 Stryery het daarna tussen die twee mans ontstaan, en Masixole het probeer weghardloop.

Hy is met 地 mes in die rug gesteek, en Thabile se vriendin is ook met 地 mes aangeval.

Patric Thabile is in hegtenis geneem in verband met die voorval.
* Enrico Delport van Paarl-Oos is Sondagoggend aangerand terwyl hy met 地 vriendin gestap het in Paulusstraat.

Drie mans het die paartjie gekonfronteer, en Delport is verskeie kere met die kolf van 地 vuurwapen geslaan.

Niemand is tot dusver in verband met die aanranding in hegtenis geneem nie.

* 地 Inwoner van Nederpark informele woongebied in Mbekweni is Saterdag op slag dood toe hy deur 地 trein getref is. Wiseman Tikili (32) het op die spoor naby Drommedarisstraat gestaan toe die trein hom van agter getref het.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za