Familiedag by skool
2005-04-21
‘n FAMILIEDAG word Vrydag 29 April by New Orleans Sekondêr aangebied.
‘n Biertuin met Groot Skerm om Super Twaalf rugby te kyk, ‘n teetuin, ‘n disko, ‘n springkasteel, waterwurm en Hiking Bikes sal beskikbaar wees.
‘n Braai word te koop aangebied, met Karaoke en “live music”.
Toegang is R5 (R3 leerders). Kontak Jocelyn Jones by tel 862-0900.
More
News
|