Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Drie fietsryers in SA Jeugspan

Drie fietsryers in SA Jeugspan
 
2006-06-29


DRIE Paarl fietsryers is in die SA span opgeneem wat in Augustus in België aan die Junior Wêreldkampioenskap gaan deelneem.

Rèniell Matthysen (Tygerberg Fietsryklub, Hoërskool Labori), Marius Bester (Paarl Fietsryklub, Hoër Jongenskool Paarl) en Reginald Benjamin (Rhadsport Fietsryklub, Hoërskool Labori) is in die vierman-span opgeneem wat in Gent in aksie sal wees.

Die vierde lid is die WP-ryer, Kenneth Ketterer van Hoërskool Fairmont, terwyl Mathew Funnell van Kwazulu-Natal as ’n nie-reisende plaasvervanger gekies is.

Die ryers sal aan die span-naelry, punte-, kierin en 10km wedrenne deelneem.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za