Ouers welkom
2006-07-06
AGAPè in samewerking met die Departement Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting, bied hierdie maand in die Paarl opleiding aan veiligheidsouers en pleegouers.
Hierdeur word gepoog om ‘n netwerk te skep vir die beskerming en versorging van verwaarloosde en mishandelde kinders in die Paarl, Stellenbosch, Wellington en Hermon.
Alle ouers is welkom om deel te neem aan die opleiding. Kontak Nicolene Conradie by 871-1682.
More
News
|