Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Weltevrede saam

Weltevrede saam
 
2006-07-06


ALLE inwoners van Wyk 7 in Weltevrede, Wellington (die gebied wat bestaan uit HOP-huishoudings), word uitgenooi na ’n vergadering vanaand om 19:00 in die Safmarine Sentrum in Coodestraat.

Die doel van die vergadering is om probleme te bespreek waar- mee die huidige eienaars, en veral huurders, op dié stadium worstel.

Diegene wat probleme ondervind, word versoek om asseblief die nodige inligtingstukke en dokumente na die vergadering te bring.

Bel raadslid Claud Julies by 082-448-1125 vir inligting.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za